LEARN TO PLAY THE PIANO / LEER OM KLAVIER TE SPEEL IN SOUTH AFRICA
Ek bied klavierlesse aan vir alle beginners; kinders, jongmense en grootmense wat nog altyd wou leer om die klavier te speel. Prakties sowel as teorie. R150 per uur. Ons skeduleer die klasse om jou tyd te pas enige tyd tussen 9:00 - 17:00. I offer piano lessons to all beginners: Children, young people and adults who always wanted to learn how to play the piano. Practical as well as theory. R150 per hour. We schedule the lesson to fit your diary anytime between 9:00 - 17:00
4.00/5
1 reviews
Price:
R 150,00
R 150,00
Contact
CONTACT