KITAAR EN TEORIE LESSE IN CENTURION

Goeie dag, Ek bied graag beginners kitaar sowel as musiek teorie lesse aan. Die voordeel is dat ek my leerders inskryf vir eksamens, beide prakties en teorie. Studies het bewys dat kinders wat van jongs af musiek agtergrond het uitmuntend presteer op akademiese vlak veral wiskunde. My lesse word in 'n veilge omgewing by 'n kleuterskool aangebied. Skakel my gerus vir verdere inligting: Malan 721 - show phone -

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Kitaar en teorie lesse
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2283938
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.