HUISIE BY WATER IN SOUTH AFRICA
Die huisie is teen die vaal rivier. Rustig wegbreek 3slp kamer hout and baksteen beboude huis, buite braai, buite stoor, grassdak stoep wat op water uit kyk, kombuis, omhein, baie plek vir bootvaar, sky, kamp met tent en baie parkeer plek 30 km van Villiers. net die plek vir wegbreek met vriende. Sonkrag en verhitting. meubels gaan saam huisie.Kontak: Ben Prinloo
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT