HIER IS 'N BATCHALOR WOONSTEL WAT JULLE NIE MOET MISLOOP IN POTCHEFSTROOM
Baie groot batchalor woonstel wat julle nie moet misloop nie. Dit is in 'n baie goeie area gelee en is net 1km vanaf Puk hoofhek. Die volgende word ingesluit en het ook 'n groot swembad vir die warm dae. Ingesluit. 3 x week huishulp Wasgoed word gewas en gestryk Elektrisiteit en water Uncapped internet Moet nie misloop nie
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT