GSP DUITSE KORTHAAR POINTER PUPPIES IN THABAZIMBI
uitse korthaar pointers / GSP beskikbaar. Beide ouers is opgelei en is geregistreer. Daar is 3 gekleurdes waarvan 2 reuntjies en 1 teefie en dan 6 wat bruin is waarvan3 reuntjies en 3 teefies. Vreeslike inteligente honde. Baie liefdevol met kinders en baie baasvas. Hou daarvan om te werk in die veld ouers albei opgelei vir veldwerk. (Vet checked & Vactinated). Gereed om te gaan Kom kyk gerus.. Gekleurdes R4200ea BruinesR4000ea Kontak gerus vir meer inligting
4.00/5
1 reviews
Price:
R 4.000,00
R 4.000,00
Contact
CONTACT