GERIEFLIKE LEEFHUIS IN GROOT BRAKRIVIER IN SOUTH AFRICA
Lekker ruim woon en werkhuis met alle geriewe en naby alles in Groot Brakrivier. Drie slaapkamers, sitkamer, tv kamer, eetkamer, 2 badkamers, kantoor, tandem garage en aparte braai en onthaal vertrek. Die veiligste area in die Suid Kaap met wonderlike bure.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT