FIAT 480 OOPSTASIE TREKKER. GEEN DAKKIE IN HOOPSTAD
Vertoon redelik. Bedrading is oorgedoen. Verstelbare diff vir groter wiele. Nuwe battery. Nuwe solenoid. Nuwe waterpomp. PTO seel is vervang. Ring-gear is om gedraai.Die bande is nog in n goeie toestand.Enigste fout is sy spring uit tweede uit. Btw uitgesluit. Staan in Vredendal Weskaap. Vir meer inligting kontak gerus Elize 0798449102
4.00/5
1 reviews
Price:
R 35.000,00
R 35.000,00
Contact
CONTACT