DIE SEUNS VAN BIRD ISLAND: 'N SKOKKENDE ONTHULLING - MARK IN SOUTH AFRICA

Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NPministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in SuidAfrika. n Waagmoedige polisieman en n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar, af op dieselfde donker geheim. Maar die saak kry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn. Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor di skokkende gebeure n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders. Sagteband, 224 bladsye. Beskibaar vanaf 9 AUGUSTUS 2018. ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Die Seuns van Bird Island: 'n Skokkende Onthulling - Mark
Die Seuns van Bird Island: 'n Skokkende Onthulling - Mark 0
loading
Price: R 300,00
R 300,00
2809583
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.