DIE MEERMINETJIE - DIE MEERMINETJIE ANIMATION ALL AGES IN SOUTH AFRICA
Title: Die Meerminetjie Starring: Animation Synopsis: Prinses Lena is 'n pragtige, avontuurlustige meermin wat saam met haar koninklike gesin in 'n kasteel diep in die see bly. Sy besit alles wat sy nodig het en geniet die onderwater-lewe saam met haar beste maatjie, 'n dolfyn met die naam Doffie.Nogtans hunker die meerminprinsessie na net een ding: om die menslike w,reld op die dro, land te gaan verken.Wanneer 'n draaikolk haar na die oppervlak van die see neem, gewaar sy die aantreklike Prins Stefan en raak sy dadelik op hom verlief. Lena red sy lewe en belowe haarself dat sy as 'n mens na hom sal terugkeer.Sy is vasberade om met die prins te trou, maar al een wat haar in die plek van haar meerminstert twee bene kan gee, is die nare seeheks, Kassandra. Die seeheks belowe om haar in 'n mens te verander, maar net as Lena haar pragtige stem in ruil gee daarvoor.Maar erger nog, as die prins met iemand anders trou, sal Lena in 'n bol seeskuim verander.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 39,00
R 39,00
Contact
CONTACT