CHIHUAHUA REUNTJIES HAARLOOS BESKIKBAAR IN BOKSBURG
Teel net met Chihuahuas honde met kort haar en di haarloose Chihuahuas ook het 3 pragtige reuntjies wat eers di 20 Sep 2016 reg is vi nuwe huise. Hulle is tog te mooi en is di appelkoppies en kort bekkies met kort beentjies. Hulle word so tussen 20 en 25 cm hoog uitgegroei. Hulle sal gespuit en ontwurm wees wanneer hulle reg is om te gaan hulle is pragtig mooi klein. Boek nou Charlene 763 - show phone - 2 of Gert 825 - show phone - 5
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT