CAMPTECH BUSHVELDER TRAILER IN CAPE TOWN
Camptech Bushvelder -Hierdie wa is in baie goeie toestand. -Het as ekstra n rooftop tent. -Nuwe deepcycle battery -LED Ligte stelsel geinstalleer -Het twee dubbelbeddens slaaparea en een queensize bed' -Groot tent en afdak. -Skep die atmosfeer van n karavaan - Queensize bed in deksel - goeie matras. -Aliminium leer vir rooftop tent. -Lisensies is reg
4.00/5
2 reviews
Price:
R 60.000,00
R 60.000,00
Contact
CONTACT