BYLEVELD: DOSSIER VAN 'N BAASSPEURDER (HANLIE RETIEF) - IN SOUTH AFRICA

Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis Hanlie Retief van Rapport, aan wie Byleveld sy dossiere eksklusief beskikbaar gestel het, oor sowat twintig van die mees berugte reeksmoordenaar-gevalle en talle van die ander moorde wat hy opgelos het. Tussendeur skets sy die storie van Byleveld se eie lewe. Die boek sluit volkleur foto's vanuit polisiedossiere in. 270 bladsye

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Byleveld: Dossier Van 'n Baasspeurder (Hanlie Retief) -
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2505413
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.