BOXER HONDJIES IN DELMAS
Boxer Hondjies beskikbaar Is reeds ingeënt,ontwurm op 6 weke en het vearts boekies. Intelligente en vriendelike hondjies, reg vir hul nuwe huis beskikbaar vanaf 16 Januarie 2018. Daar is 5 Tefies en 1 Reun R3000. Skakel gerus Lia by 0741335912
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT