BASS BOOT IN CAPE TOWN
Amberjack bass boot op galvanised gelicensed trailer met al sy safety equipment en n electric troling motor. Boot is 2012 gebou. R30000 vir nog n ekstra R 30000 kan ek die 40 suzuki by sit. Hyt nog nie 5 ure op nie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 30.000,00
R 30.000,00
Contact
CONTACT