AGT POSKAARTE WAT VERBAND HOU MET SUID-AFRIKA SE IN SOUTH AFRICA

Die agt poskaarte is in `n goeie toestand sonder seels. Hulle is: 1.  C.J. Langenhoven 2.  Handtekeninge op die Vredesverdrag van Vereniging wat die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 tot `n einde gebring het. 3.  Arbeidsgenot, die woning van C.J. Langenhoven 4.  Die Voortrekkerkanon "Grietjie" wat in die Slag van Bloedrivier gebruik is. 5.  Langenhoven se Sonnewyser in die tuin van Arbeidsgenot. 6.  Die vuurherd in die kombuis van die Museum op Graaff-Reinet. 7.  Konsentrasiekamp te Bethulie (April 1901 - Januarie 1903) 8.  Llanwrtyd Wells (Spion Kop).  [Posgeld = R30.00]    

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
AGT poskaarte wat verband hou met Suid-Afrika se
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2583308
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.