42HA ONDER BESPROEIING NET BUITE POTCHEFSTROOM IN POTCHEFSTROOM

42ha onder Besproeiing net buite Potchefstroom met 10ha vloedbesproeiing uit die Lakeside besproeiingskema wat geregistreerd is. Die bewerkbare lande tans is twee van 17ha en 'n 9ha, elkeen is toegerus met sy eie 4 toringspilpunt. Gewone weiding van 64ha waarvan 19ha vleiweiding is. Daar is ook 21.2ha (1236 bome) met pekaneutbome met hulle eie drupbesproeiing. Hulle is aangeplant vanaf 2012 tot 2014 met verskei variasies. Die plaas sluit ook die volgende in: Woonhuis (240m²) - hele woning het ondervloerse verhitting - 1 sitkamer - 1 eetkamer - studeerkamer - 3 slaapkamers - 2 badkamers - oopplankombuis met opwas - waskamer - 4 afdakke - elektriese motorhek - gevestigde tuin met besproeiing - 2 boorgate wat toegerus is Buite geboue en geriewe: - 64m² werkershuis met 4 kamers - 1,764m² stoor met 'n kantoor, water en krag - 136m² ou melkstal - verskuifbare beeshanteringsgeriewe - gronddamme Die 1,764m² stoor is nou eers 'n jaar oud. Een deel is ingerig vir konynboerdery. Daar is outomatiese waaiers wat elektronies beheer word en ook 'n ultraviolet watersisteem vir die konyne. Slegs een deel van die stoor het reeds sement vloer in. Daar is tans twee Eskom 3-fase punte. Die Mooiriver vorm ook deel van die onderste deel van die plaas se grens. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak my vir meer inligting. BTW is ter sprake. Property Reference #: 2008051 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
42ha onder Besproeiing net buite Potchefstroom
42ha onder Besproeiing net buite Potchefstroom 0
loading
Price: R 12.500.000,00
R 12.500.000,00
3125933
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.