4 SLAAPKAMER HUIS TE KROONSTAD IN KROONSTAD
Netjiese Ruim 4 slaapkamers, 2 badkamers waarvan 1 en suite is, 2 sitkamers, I sonkamer, werkskamer, gesinskamer, eetkamer kombuis, opwas, 3 motorhuise met afstandbeheer, 1 afdak, gereedskapskamer, huis 292vkm, motorhuise 107vkm en plaveisel 366vkm Besoek gerus ons webwerf, www.serfprop.co.za vir vele meer..
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT