1953 VAALJAPIE FERGUSON IN CAPE TOWN
1953 Vaaljapie trekker. Topgasget en welvs vervang. PTO en 3 punt in werkende toestand. Dis die modelle wat start op petrol en oorgeswaai word na kragparafien. Ek is in die Malmesbury omgewing. Vir meer inligting kan jy my kontak of whatsupp 0820964449 Prys onderhandelbaar
4.00/5
2 reviews
Price:
R 25.000,00
R 25.000,00
Contact
CONTACT