13HA PLOT MET BAIE WATER IN PRETORIA
13ha plot met gronddamme, spruit loop op grens van plot. Kanaal water van Bon Accord waterskema, grootste gedeelte is nie omhein nie. 3 Fase krag, geen woning, slegs werkerskwartiere. Veral geskik vir weiding (Pyramid)R6000 per maand
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT