SKOON EN PRAKTIESE LINHAI RUSTLER 260 2X4 UTILITY QUAD IN KLERKSDORP
As jy opsoek is na 'n Utility quad vir jou werkers op die plaas, maar wil nie 'n plaas se prys betaal nie, moet jy loer na die Linhai Rustler 260 2x4 Utility Quad. Sy bakwerk is maar verblyk. Hulle werk meestal in die son so panele wat verblyk is 'n klein op offering. Meganies loop hy reg. Hy is gediens. Bande is gesond. Het nog redelik loop vlak oor. Die Linhai Rustler 260 Utility Quad sluit in: *257cc engine *Automatiese ratkas met high, low range en reverse *2x4 *Opsie vir hak vir sleep werk *200 Kg Sleep vermoë *Carriers voor en agter en laai werk Ons Bied: *Aflewering Landswyd *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 823 - show phone -
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT