SAMSUNG GALAXY TAB 2 IN SOUTH AFRICA
Ek het n Samsung galaxy tab 2 10inch in puik kondisie wat ek wil ruil vir 2 blackberrys in goeie 100% werkende kondisie(nie onder nie) of 2 ander fone met die selfde warde wat kan bbm(ek is van fochvile)
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT