-
loading
Ads with pictures

Opsoek goeie huis


Top sales list opsoek goeie huis

South Africa
Opsoek na goeie huis vir 4 maande ou reun is n baset gekruis met italian greyhound... baie spelerig rede vir weg gee ons spasie raak te min vir hom. Whatsapp 079 438 9746
R 123
See product
South Africa
Bella is opsoek na 'n goeie huis. Ons gaan na 'n kleiner plek en kan haar nie saamvat nie want ons het 'n ouer hond wat moet saamgaan. Sy is baie lojaal aan haar eienaar, liefdevol, gehoorsaam en hou van speel.
R 1.000
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
South Africa
Hy is nou 7 maande oud en kort n goeie huis. Hy is baie op en wakker. Rede hoekom ek hom weg gee is hy en my ander hond baklei en is bang hulle kry seer. Sms or whatsapp only
R 1.234
See product
Brandfort (Free State)
Ek is op soek na n Goeie huis vir my 2 katte hulle is nou n jaar our. Dit is n mannetjie en n wyfie. Julle kan my kontak by 780 - show phone - 1
See product
Harrismith (Free State)
Ek het 'n husky reun wat 'n goeie huis nodig het. Ons heining is te laag en hy spring oor. Ek wil hom graag vir iemand gee wat mooi na hom sal kyk. Hy is gelee in Harrismith. Hy het sy inentings gekry toe hy babatjie was. Hy is nou so 2 jaar oud en het die mooiste geaardheid. Kontak asb vir meer inligting
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
South Africa
Jackrassel soek huis hy is so 4jr oud rede van weg gee ons erf is te klein.Hy is lief v kinders op en wakker.Kom oor weg met ander honde.
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
South Africa
Ek is opsoek na bokkie hondtjie en chichiwawa's as jy ontslae wil raak van hul. Sal n goeie huis kry en baie aandag. In Vereeniging area
See product
South Africa
Hi ek is opsoek na n reun poedel gratus vir n goeie huis met kinders dit hoef nie n puppy te wees nie hy kan ouer hond wees. Brakpan, boksburg area as moontlik
R 50
See product
Pretoria (Gauteng)
Hy is 3 jaar oud en was honde skool.toe en is gewoond aan kinders ook. Hy is geleer om te loop ook met n loopband en is gehouse train. Sy loopband met als sal saam hom gaan hy het ook 2 honde winter jassie en sy bed sal ook saam gaan. Ons is in timsrand. Naby cencurion. Kan my somer whatsapp
See product
Paarl (Western Cape)
Opsoek na n Swartkop Dorper teel ram met goeie teel gene. Kontak my indien beskikbaar.
R 4.000
See product
South Africa
Goeiedag, ek is opsoek na 'n greatdane female, ek het 'n baie mooi reun en soek bitter graag vir hom 'n maatjie. Indien enige iemand een het wat nie teveel vra vir een nie, asb laat my weet, ek is ook bereid om eers mense toe te laat om na my hond te kom kyk, hy is baie mooi versorg, kry baie goeie kos en is in 'n uitsteekende kondisie, so ek sal baie mooi na haar kyk. Baie Dankie
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie liefdevolle en vol energie.soek baie aandag en n goeie huis asb whatsapp my 723 - show phone - 4
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.