-
loading
Ads with pictures

Ons dringend


Top sales list ons dringend

South Africa
ons 3 soek dringend blyplek vir 2 en n kind van 10 vanaf die eerste maart in wonderboom suid villieria gezina rietfontein
R 3.500
See product
South Africa
ons is dringend op soek na n 3 slaapkamer huis in strand,gordons bay of somerset wes area.kan r 8500-00 per maand bekostig.kan ook 3 maande...153681235
R 6.000
See product
South Africa
On is dringend op soek na n huis in mossel baai. Ons het 2 worshonde wat buite slaap. Ons no is of ons het watsapp oop. Baie dankie lekker dag.
R 8.000
See product
South Africa
My kliënte soek dringend 'n drieslaapkamerhuis met heelwat buite-ruimte en verkieslik 'n swembad in Boord, Dalsig/ Welgelegen/ Krigeville omgewing (stapafstand van skole) in prysklas R2.5 miljoen tot R3 miljoen. Kontak my gerus as u meen dat u huis dalk aan die vereistes voldoen of nie....dalk het ons 'n ander kliënt wat wel soek na dit wat u kan bied. Heelwat ernstige kopers op ons boeke!
See product
South Africa
Goeie dag. Eks 'n enkel mama dringend opsoek na 'n 1 of 2 slpk woonstel of huis asseblief. Wil graag so gou as moontlik intrek. Ekt ongelukkig nie 'n deposit nie,maar ek kan dit afbetaal. Ons is baie rustige mense,en vriendlik. Baie dankie,hoop om gou van u te hoor. Groete
See product
South Africa
Hi almal wat lees Ek en vrou soek so gou moontlik n een slaapkamer huis met perseel vir 2 honde of 2slaapkamer met garage dringend het 2 weke thanks in regard
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.