-
loading
Ads with pictures

Ek opregte


Top sales list ek opregte

South Africa
Ek het 'n baie oulike opregte langbeen foxterrier om weg te gee. Moet ongelukkig van hom ontslae raak as gevolg van veranderde omstandighede. Hy is slegs 10 maande oud en dus nog baie jonk. Ek het 'n veearts boekie wat al sy nodige inspuiting geskiedenis toon. Hy is baie vriendelik en is 'n lekker speelerige en energieke hond. Ek soek asb 'n goeie huis vir hom waar hy genoeg aandag sal kry of dalk 'n ander hond wat hom kan besig hou. Kontak my asb indien u belangstel. Ooh ja sy naam is Roof.
See product
South Africa
Ek het twee opregte cocker spaniel puppies hulle is altwee dogtertjies en is die 8 ste Nov reg om te gaan die een is bruin en die ander een wit
R 1.000
See product
South Africa
Hi ek is op soek na opregte b Varkhonde. N reun of a Teefie Ek is behhort om tot R3000 te betaal. ASAP SMS OF WHATSAPP-0813425299 OF - 0836787012. ASSEBLIEF.
R 3.000
See product
Cape Town (Western Cape)
My buurman het nog 2 pikangese hondjies oor. Een wyfie en een mannetjie teen R1500 elk. Tog te oulik. Lyk soos beertjies. Beskikbaar. Windsorpark kraaifontein kaapstad. Whatsapp asb jul nommer indien belangstel en ek sal nommer aanstuur.
See product
South Africa
More ek het opregte silver dupel worshonkies 5 vir vyf honderd rand kan my kontak op tanjaDescription
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russel hondjies wat baie lewendig en spelerig is hulle is opregte jack russells hulle eet en drink self hulle is nie ingespuit of ontwurm nie whatsapp my gerus op 084 435 6418 vir meer fotos en inligting
R 300
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russell hondjies baie spelerig en liefdevol vol energie hule soek graag n opregte liefdevolle huis eet en drink self nog nie ingespuit of ontwurm nie kontak my op whatsapp 084 435 6418 vir meer inligting of fotos moet asb nie e mail nie whatsapp my
R 300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Kontak Dedrie by 0829271303 ons woon in Grabouw
R 1.300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Ons bly in grabouw. Skakel my gerus Dedrie 0829271303
R 1.300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Ons woon in Grabouw. Skakel Dedrie 0829271303
R 1.300
See product
Vereeniging (Gauteng)
Opregte DUITSE HERDERS HONDJIES. Ouers is uitstekende waghonde op plaas. Pragtige sterk bou. Baie wakker en spelerig met sterk persoonlikheid. Byna 8 weke oud. Ingeént en ontwurm. Ek lewer af in vereniging. R2850. Kontak my asb by 726 - show phone - 0
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle soek graag n baie liefdevolle huis die hondjies is ideaal vir klein kinders kontak of whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige jack russel puppies 2dogtertjies en 5 seuntjies hulle is die kort been jack russel hulle eet en drink self die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle is baie spelerig en verskriklik cheecky dis R500 elk. kontak my gerus op whatsapp vir meer inligting en fotos 061 906 3430 dankie
R 500
See product
South Africa
Ek het 5 pragtige liefdevolle jack russel hondjies hulle is verskriklik spelerig en cheeky dis al 5 kort been jack russels en die ma en pa is altwee opregte jack russels kan my gerus kontak of whatsapp op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 5 pragtige lewendige jack russel seuntjies hulle is die kort been baie liefdevol en baie cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels die hondjies is n perfekte speel maatjie vir kinders whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting em fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige klein kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en liefdevol hulle pels is baie sag hulle soek graag n liefdevolle huis die ma en pa is altwee opregte jack russels whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 3 opregte miniatuur tefies nog beskikbaar. Hulle kan laaste week in September na hul nuwe huise gaan. Eerste inspuiting en ontwurming ingesluit. Ons boer op 'n plaas voor Porterville.
R 2.000
See product
Boksburg (Gauteng)
Sy is n opregte yorkie, sys n teefie en 8 maande oud. Ek het ni pappiere vir ha ni ma sy is op reg. Ek het R3000 vir ha betaal ma ongelukkig mut ek al my honde lat gan my eienaar begin snaaks raak.
See product
South Africa
Hi ek het vier opregte silver dupel worshondkies teen vyf honderd rand elk kan my skakel op tanja dankie
See product
South Africa
Het n opregte toypom reun 11 maande. Vir n goeie huis wat aandag kan gee ek het twee reune en hulle baklei. R700 ohb. 083 289 7263
R 700
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie oulike klein tipe yorkies. 4 dogtertjies - 2 seuntjies. Geen t cup grote. Ek teel net met opregte gesonde yorkies. Tel nr 632 - show phone - 1
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.