-
loading
Ads with pictures

Afrikaner en sy taal


Top sales list afrikaner en sy taal

South Africa
  Die Afrikaner En Sy Taal 1806 - 1875 J. Du P. Scholtz. Wear Present To Cover   Postage is R60.00  
See product
South Africa (All cities)
Die Afrikaner en sy Taal 1806-1875 - J.Du P. Scholtz     Softcover I send by Ord inary mail and supply a tracking number.   Because of postage costs it is sometimes better to to order more than one book, as I charge by weight and combine postage it is more cost effective. I combine postage. I also combine postage with Jessies.    
R 50
See product
South Africa
  Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel 1, Mens en Land - Pieter W. Grobbelaar (red.)   Tafelberg-Uitgewers, 1974. Condition: Good.        
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand.196 p. Eerste uitgawe 1974.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa (All cities)
Carel Boshoff is 'n aanhanger van NP van Wyk Louw se werke en het dit onlangs weer "herontdek", maar hierdie keer het hy sy gedagtes daaroor sistematies oordenk en verwerk. 2014 sagteband met 230 bladsye in baie mooi toestand. R60 posgeld in SA.
R 85
See product
South Africa (All cities)
Die Afrikaner Koerant in A3-boekvorm gebind. Netjiese groen en rooi kunsleer met goue letters. Jaargange wat beskikbaar is: 1990; 1993; 1994; 1996;1998; 1999; 2000; 2001; 2002; 2003; 2004 - Almal vir R1800,00 - as u net in enkeles belangstel kontak Biennies asb. Al die koerante was die eiendom van mnr Jaap Marais, sommige van die koerante het papiertjies in met van sy aantekeninge.
R 1.800
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se ¿ taalvermo ¿ ontwikkelingstadium ¿ ervaringswreld ¿ belangstellingsveld en ¿ humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar ¿ oogspan ¿ fraseringsvermo ¿ ervaringsbesit ¿ woordbegrip ¿ sigwoordeskat en ¿ klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar. Features Summary Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoë • ontwikkelingstadium • ervaringswêreld • belangstellingsveld en • humorsin... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140901 Pages 22 ISBN 1-77589-478-9 ISBN 13 978-1-77589-478-0
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermo • ontwikkelingstadium • ervaringswreld • belangstellingsveld en • humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar • oogspan • fraseringsvermo • ervaringsbesit • woordbegrip • sigwoordeskat en • klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar. Features Summary Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoë • ontwikkelingstadium • ervaringswêreld • belangstellingsveld en • humorsin... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140901 Pages 22 ISBN 1-77589-467-3 ISBN 13 978-1-77589-467-4
R 46
See product
South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa (All cities)
  n Toevlug in die Weste - Leon Rousseau - Rubicon - 1993 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Leon begewe hom in 1992 met sy ’n Toevlug in die Weste op die gebied van die politiek. Hierin raak hy ’n teer snaar by baie Suid-Afrikaners aan, veral met die 1994-verkiesing destyds op hande: naamlik dié van ’n “billike verdeling van die land”. Leon is nie skaam om ’n Afrikaner genoem te word nie en hy was reeds vanaf die jare sestig teen die destydse apartheidsbeleid, en in ’n Toevlug in die Weste vra hy vrae oor of ’n eenheidstaat soos dit afgehandel is, wenslik is. Hy doen aan die hand dat almal met ’n Wes-Kaapse oorsprong, wat alle Afrikaanssprekendes insluit, hul heil eerder soek in een of twee outonome state in die weste van die land. (Theuns van der Westhuizen, Die Burger, 29 Maart 1994)
R 175
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.