PADMAKER (AFRIKAANS, PAPERBACK, NUWE UITGAWE) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days n Sensitiewe roman oor die afdruk wat een geslag op n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, n padskraperoperateur, die lewe vir haar uitgele het en waar haar ma se stryd teen armoede begin het. Katrien se reis is meer as n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: Om te weet waarheen jy op pad is, moet n mens onthou waar jy vandaan kom. Features Summary Toe haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar na die padkampe waar haar pa, n padskraperoperateur... Author Christine Barkhuizen le Roux Publisher Human & Rousseau Release date 20161006 Pages 351 ISBN 0-7981-7488-9 ISBN 13 978-0-7981-7488-6
4.00/5
1 reviews
Price:
R 246,00
R 246,00
Contact
CONTACT