NEAT 3 BEDROOM HOUSE MONTANA PARK R10 200 IN PRETORIA
Netjiese 3 slaapkamerwoning met 'n ingeboude braai en jacuzzi. Die huis is ideaal naby die N1 geleë. Beskik oor 'n huisalarm asook elektriese heining. Daar is 3 ruim leefvertrekke waarvan een as 'n kantoor gebruik kan word met sy eie ingang. Dubbel motorafdak asook pakhuis.Die tuin is gevestig en beskik oor sprinkelbesproeiing. Twee badkamers waarvan een 'n bad en 'n stort het.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT