HONDA FOURTRAX QUAD 250 MET EKSTRAS. IN HOOPSTAD
Motorfiets is in n baie goeie toestand. Ekstras is soos volg:Waentjie. Waentjie met gifspuit. Waentjie met compressor. Alles is in n 100%werkende toestand.Motorfiets alleen Prys R53000-btw uitgesluit. Motorfiets met al die ekstras kombenasie prys R70000-btw uitgesluit. Vir meer inligting kontak gerus Johan Wessels 0730189576.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 70.000,00
R 70.000,00
Contact
CONTACT