GERMAN SHEPHERD PUPPIES IN SOUTH AFRICA
2 Swart en taan tefies beskikbaar Geregistreer by CanineSA Ouers is gereigstreer by SADBA en CanineSA Goeie waghonde en ' companions' vir kinders. Baie goeie temperament. Ontwurm en ingespuit en gereed om huis te verlaat. Slegs aan goedgekeurde huise wat genoeg liefde aandag en spasie het.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 4.000,00
R 4.000,00
Contact
CONTACT