EMILY HOBHOUSE: GELIEFDE VERRAAIER (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek propvol foto's, interessante dagboekinskrywings en briewe. So gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wereldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloe het sy duisende lewens gered, en tog is sy 'n ware patriot in haar eie land onbekend en alleen dood. Features Summary As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek propvol foto's... Author Elsabe Brits Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20160901 Pages 352 ISBN 0-624-07574-5 ISBN 13 978-0-624-07574-5
4.00/5
1 reviews
![Add to your favorite ads Add to your favorite ads](/static/img/corazon.png)
![Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier (Afrikaans, Paperback)](/static/img/caticons/formacion.png)
![loading loading](/static/img/loading_photo.gif)
Price:
R 318,00
R 318,00
Contact
CONTACT