BORDER KOLLIE AFRIGTINGS VIDEO IN SOUTH AFRICA
unieke afrigtings video wat presies wys hoe jy as hanteerder jou skaaphond kan afrig om met skaap te werk. Die fase behandle al die basiese kraalwerk om jou hond gereed te kry vir buite werk. Huidiglik beskikbaar in afrikaans en engels. Kontak Ingrid of Esme vir verdere inligting.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 300,00
R 300,00
Contact
CONTACT