ARRABIER X BOERPERD IN WITBANK
Abby is 4 jaar oud. Sy is baie mooi en baie mak. Sy is rybaar en lekker vinnig. Sy is lekker vris gebou en is nogals oorheersend. Sy is nie vir eemand wat net begin ry nie en baie fyngevoelig. Sy het n saal en toom en n halter en n vliee masker. Skakel op 072 429 3067
4.00/5
1 reviews
Price:
R 5.000,00
R 5.000,00
Contact
CONTACT