SUPERMA (EN ANDER MITES) (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Om kinders groot te kry is n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met n handige handleiding afgelewer nie. Superma (en ander mites) bied n humoristiese kykie op swangerskap, geboortes, babadoeke, seks na kinders en die hoeveelheid wyn wat daarmee gepaard gaan. Ons almal streef om supermas te wees en dit help om soms die humor in die harde werklikheid raak te sien. Chantelle noem n ding op sy naam, selfs al is dit n lelike ding met n lelike naam. Features Summary Om kinders groot te kry is n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met n handige handleiding afgelewer nie... Author Chantelle de Wet Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20161101 Pages 160 ISBN 0-7993-6745-1 ISBN 13 978-0-7993-6745-4
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT