SIAMESE KITTEN IN VRYBURG
Siamese kitten Phone 0749657446 Siamese katjies hulle is op 15. Desember 2018 gebore. Hulle en die Ma word as hulle 8 weeke is by Vryburg Dierehospitaal ingeënt en ontwurm. Hulle gaan af die 10de Februarie beskikbaar wees. Net R1500 Phone 0749657446 Transport na Potchefstroom, Klerksdorp en Pretoria miskien moontlik na afspraak. Daar is 4 Sealpoint en 1 Lynxpoint 2 mannetjies en 3 wyfies What's app 0749657446 Sarah Fotos van ma en pa volg na die kitten foto
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.500,00
R 1.500,00
Contact
CONTACT