-
loading
Ads with pictures

Waters van


Top sales list waters van

South Africa (All cities)
1971 spesiale uitgawe met 164 bladsye. Hardeband met stofjas baie mooi toestand, maar met biblioteek kaarte en stempels binne. Koffietafel grootte boek. R60 posgeld in SA.  Marius de Jong is een van die skrywersname van F A Venter, meer bekend vir sy boeke Offerland, Geknelde land, Gelofteland en Bedoelde land. Op die een foto hierby aangeheg, verduidelik Wiets Beukes in sy boek: Boekewereld - Die Nasionale Pers in die Uitgewersbedryf tot 1990 die volgende: Venter het na 1959 een vanTafelberg se produktiefste skrywers gebly. Hy het meer titels onder skuilname gepubliseer as onder sy eie naam. Skuilname soos Rene Stegmann, Meiring Fouche en Marius de Jongh......
R 150
See product
South Africa
Boesman jeug verhaal. Hardeband met omslag mooi, maar is eks-bib.   R50 posgeld in SA.
See product
South Africa (All cities)
Die boek se buiteblaaie is nie neer so mooi nie - Boek egter nog heel leesbaar.               ·         *N.B.*   If you buy more than one book from me on the same day you only pay R 6 extra postage for each of the additional books -   See what else I have to offer, it might just be worth your while.    
R 14
See product
South Africa
Reeks van 9 boeke uit die elf. Drama in die nag - se buiteblad makeer. R55 posgeld in SA. Suster Wanda, bruidsluier vir Wanda, sonskyn en skaduwee, langs troebel waters, wieglied, skaduwee oor die kindersaal, Switserse avontuur, die wit masker.
R 360
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.