Trekker en

-
loading
Ads with pictures

FORDSON SUPER MAJOR TREKKER EN 'N 5 TON JOUBERT HOE SPOED

Trekker se engin is oorgedoen, hoof ligte, flikkers, briek ligte met 'n trailer plug drie punt. Die wa het werkende ligte. Trekker R Wa R Al twee saam R
South Africa

TREKKER STOOTLEM

TREKKER STOOTLEM Stootlem pas op Fiat 650 Silinders en stootlem ingesluit. Rame op trekker - op foto Raam onder - op foto Prys: 18 000 + BTW Kontaknr: 083 233 002
Cape Town (Western Cape)

R 20.520

TREKKER FORKLIFT TRACTOR FORKLIFT MYBURGH TOERUSTING

Verander jou trekker in 'n orklift met die implement. Intree 3 meter 1.8 ton. Langer en sterker ook beskikbaar. Tel 1 ton met 60kw trekker op, 2ton met 100 kw trekker. Ons het 'n reeks aanhegstukke om die implement nog meer veeldoelig te maak. Turn your tractor into a forklift with this implement. Entrance level 3 meter 1.8 ton. taller and stronger also available. Pick up 1 ton with a 60 kw tractor and 2 ton with a 100 kw tractor. We have a range of attachments to make it even more diverse. https://www.youtube.com/watch?v=Hvya4g8ZMWo
Ermelo (Mpumalanga)

R 23.000

TREKKER FORKLIFT MYBURGH TOERUSTING

Verander jou trekker in 'n forklift met die implement. Intree 3 meter 1.8 ton. Langer en sterker ook beskikbaar. Tel 1 ton met 60kw trekker op, 2ton met 100 kw trekker. Ons het 'n reeks aanhegstukke om die implement nog meer veeldoelig te maak.
clasf video
South Africa

TREKKER LAAI GRAAF

ek het u laai graaf wat op enige trekker kan sit goeie kondusie staan nou net hier by my in wind en weer whatsapp my vir meer inligting of en prys is onder handelbaar
Heidelberg-Gauten (Gauteng)

R 7

TREKKER

Allis chalmers 76 trekker, In n lopende werkende toestand, Plate is beskikbaar, Skakel vir meer inligting en fotos.
Ventersdorp (North West)

FIAT 780 PRAGTIGE TREKKER

Alles werk meer as 100% en hy is reg om dadelik te kan werk, die is n baie lekker trekker en gaan jou net goeie diens lewer
South Africa

JOHN DEERE TREKKER

John deere 3120 trekker 72 kw, Volledig en in werkende kondisie, Geen papiere, Saam di trekker is daar nog 1 john deere trekker wat gebruik vir parte as belangstel. Skakel vir nog fotos en inligting.
Pretoria (Gauteng)

MF 399 4X4 TREKKER

MF 399 4X4 TREKKER Trekker is volledig deurgegaan. Netjies oorgespuit. Ligte en bedrading van trekker is gedoen Nuwe bande op trekker Trekker is netjies Prys: R165 000 + BTW Kontak: 788 - show phone - 8 of 832 - show phone - 2
Worcester (Western Cape)

STOOTLEM VIR TREKKER

STOOTLEM VIR TREKKER Stootleme is volledig. Pas op Fiat 650 Baie maklik aanpasbaar. Silinder, control valve, 1 lever en stootlem ingesluit soos op foto's Rame op trekker - soos op foto's Raam onder - op en af beweeg - soos op foto's Prys: R20 000 + BTW Kontak: 083 233 3002
Cape Town (Western Cape)

R 22.800

FIAT 780 TREKKER

Fiat 780. Engin is oorgedoen en trekker is gerestoreer. Papiere vir trekker is beskikbaar. Trekker staan in villiers. R 58 000
South Africa

R 58.000

MF 399 4X4 TREKKER

MF 399 4X4 TREKKER Trekker is volledig deurgegaan. Trekker is netjies oorgespuit. Ligte en bedrading is gedoen. Nuwe bande Netjies!! Prys: R165 000 + BTW Kontak: 083 233 3002
Cape Town (Western Cape)

R 188.100

2008 JOHN DEERE 6620 CAB 92 KW. TREKKER HET VOLDIENS REKORD

2008 John Deere 6620 Cab 92 KW. Trekker het voldiens rekord by handelaar en hy staak boerdery. Hy het 7448 ure op. Prys R 295 000-00 Plus BTW. Henk 083 991 2456 En DD Venter 083 792 0950.
South Africa

R 295.000

JOHN DEERE 5403 EN 5415 TREKKERS

John Deere 5403 trekker (2013) 1200 ure, 47 kW. John Deere 5415 trekker (2010) 2500 ure, 50 kW. Slegs ernstige kopers en GEEN epos versoeke. Only serious buyers and NO email requests. BTW ingesluit. VAT included.
Brits (North West)

TRACTOR FORKLIFT TREKKER FORKLIFT

Verander jou trekker in 'n forklift met die implement. Intree 3 meter 1.8 ton. Langer en sterker ook beskikbaar. Tel 1 ton met 60 kw trekker op. https://www.youtube.com/watch?v=Hvya4g8ZMWo
South Africa

R 23.000

FORD 3000 4X2 TREKKER

FORD 3000 4X2 TREKKER Trekker is in goeie oorspronklike toestand. Reg en werkende toestand. Foto's is later beskikbaar. Prys: R35 000 + BTW Kontak: 083 233 3002
South Africa

R 39.900

MF 374 4X4 BOORD TREKKER

MF 374 4X4 BOORD TREKKER Trekker is in baie goeie toestand. Nuwe sitplek en meganies deurgegaan. Prys: R100 000 + BTW Kontak: 083 233 3002
Cape Town (Western Cape)

R 114.000

STOOTLEM VIR TREKKER

STOOTLEM VIR TREKKER Stootlem pas op Fiat 650 Baie maklik aanpasbaar. Silinders, control valve - 1 lever by stootlem ingesluit - soos op foto's Rame op trekker - soos op foto's Raam onder - op en af beweeg - soos op foto's. Prys: R20 000 + BTW Kontak: 083 233 3002
Cape Town (Western Cape)

R 22.800

MASSY FERGUSSON 1105, PRAGTIGE STERK TREKKER, NOORD KAAP

Massy Fergusson 1105 Pragtige sterk trekker Alle olies moet getap word en filters moet geruil word Trekker het n hidroliese pomp aandrywing Ses Silinder turbo enjin R60 000 86kW Sharon 079 375 4310 Noord Kaap
Cape Town (Western Cape)

R 60.000

FIAT 470 DT 4X4 TREKKER

Fiat 470 DT 4x4 trekker in goeie toestand vir R onka. Gaan na facebook "Avontuur Implemente" vir meer fotos en pryse.
South Africa

MASSEY FERGUSON 135 TREKKER

Nuwe bande agter. Refcounter werk. Lift en pto reg. Trekker baie mooi. Klipplaatdrif. Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za
South Africa

R 53.000

CASE 2390 TREKKER

Case 2390 Trekker Het papiere PTO en Lft werk Injectors is oor gedoen Ligte werk Bande is netjies Meer inligting kontak Cobus 076 557 8656 www.agrimaximplimente.co.za
South Africa

R 115.000

LANDINI SOLIS 90 CAB TREKKER

Landini Solis 90 cab trekker met 9.9 ure. Is nog nie gebruik nie en in dieselfde toestand as wat dit afgelewer is Julie 2015. Prys: R395 000+BTW.
Cape Town (Western Cape)

R 395.000

LANDINI R8000 4X2 TREKKER

4x2 Lift en PTO werk Enjin is oor gedoen met twee jaar waarborg Trekker het 21 ure gewerk met nuwe injin Kontak Cornelius Viljoen 729 - show phone - 9 R 61 000+btw Nigel
Nigel (Gauteng)

JOHN DEERE TREKKER MET WA EN TENK

Groot John Deere trekker te koopnmet n wa met n 5000l water tenk op goeie werkende toestand. Staan in Springbok Namakwaland Kontak vir meer inligting 829 - show phone - 1
Springbok (Northern Cape)

INTERNATIONAL 1246 TREKKER/5-SKAAR 18DUIM JOHN DEERE

International 1246 Trekker met 5-skaar 18duim John deere ploeg en 9tand soilmaster grondbreker in baie goeie werkende toestand. R40 000 Skakel Ben Steyn 713 - show phone - 2 or 722 - show phone - 7
Heilbron (Free State)

MASSEY FERGUSON 135 TREKKER

Baie netjies trekker. Alles werk Pto en lift werk. Bande is baie mooi. 35kw. Skakel vir meer inligting www.agritrekuns.co.za Ermelo
Ermelo (Mpumalanga)

CASE 2390 TREKKER

Case 2390 Trekker Het papiere PTO en Lft werk Injectors is oor gedoen Ligte werk Bande is netjies Prys sluit nie BTW in nie Kontak: 603 - show phone - 2
Heidelberg-Gauten (Gauteng)

CASE PUMA 180 TREKKER

CASE PUMA 180 TREKKER 2 x Case Puma 180 trekkers beskikbaar 350 ure en 450 ure onderskeidelik 2015 modelle Prys R 145 - show phone - + btw Kontak Cobus 603 - show phone - 2
Lichtenburg (North West)

MASSEY FERGUSON TREKKER

Massey Ferguson petrol trekker, is sterk en in goeie werkende toestand
Pretoria (Gauteng)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.