-
loading
Ads with pictures

Toon ripper

South Africa
Andrag 2 toon 3pt ripper. Tandwydte is verstelbaar tot 1.8m. Werkdiepte 50 cm. Tone kan sywaarts en agtertoe beweeg. Prys aangedui sluit nie btw in nie. Agri Agent - André
South Africa
3 Toon swaardiens hidroliese ripper Nuwe bande Nuwe Hidroliese pype Vibreer aksie R Ripper is in Upington en Transport sal gereel moet word Kontak Johan - (Grootdrink)
South Africa
M F 1 Toon skeurploeg / ripper (herbou). Werkdiepte verstelbaar tot 90 cm. Gereed om te gebruik. Prys aangedui sluit nie btw in nie. Agri Agent - André

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.