Ruim slaapkamer woonstel

-
loading
Ads with pictures

RUIM 2 SLAAPKAMER WOONSTEL

ruim 2 slaapkamer woonstel beskikbaar vir r4450.00 per maand met pre-paid krag. water ingesluit. kontak linda by 083 449 8882....174082408
South Africa

R 5.990

TWEE EN 'N HALF SLAAPKAMER WOONSTEL IN QUEENSWOOD NABY

Hierdie twee en 'n half slaapkamer woonstel in Queenswood met 'n baie ruim sit/ eetkamer, vol badkamer en nog 'n aparte toilet, en toesluit motorhuis is in 'n gewilde kompleks met gemeenskaplike swembad en braaiarea. Ongeveer 5 km vanaf Universiteit. Beskikbaar vanaf 1 April 2016 @ R5 500.00 per maand. Om aansoek te doen skakel Koos by 082 602 8057. T & V's geld.
South Africa

R 5.500

TWEE SLAAPKAMER WOONSTEL OP GRONDVLOER

Twee slaapkamer woonstel op Grondvloer. Onderdak stoep met tuin. Baie netjies met 1 vol badkamer en oop plan kombuis met graniet blaaie. Ruim Sit/ eetkamer. Skadunet parkering. In Bardene naby East Rand Mall. Aansoeke aan Koos 826 - show phone - 7. T's en V's van toepassing.
Boksburg (Gauteng)

POTCHEFSTROOM-BULT- NETJIESE 2 SLAAPKAMER WOONSTEL

Netjiese 2 slkp woonstel sentraal gelee. 800m vanaf kampus. Geskik vir student of enige persoon. Ruim slaapkamers met ingeboude kaste. 1 badkamer met stort. Veiligheids omheining en elektroniese hek. Alarm stelsel is beskikbaar. Koopkrag. Water ingesluit. Skakel Merita by 845 - show phone - 5
Potchefstroom (North West)

RUIM OOPPLAN HUIS, PANORAMA, KROONSTAD

Groot ruim oopplan huis, 3 slaapkamers met baie kaste, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, televisie kamer, studeer kamer, kombuis opwas, volledige 1 slaapkamer woonstel met badkamer, alamrstelsel, braai area, swembad, dubbel motorhuis, opvangs water tenk aan huis gekoppel. buitekamer met badkamer, apparte waskamer
Kroonstad (Free State)

WOONSTEL IN MONTANA: VERWYSING V221 DADELIK BESKIKBAAR

Ruim oop plan studio woonstel oop plan slaapkamer oop plan sitkamer en kombuis badkamer met bad en stort 1 onderdak parkering
South Africa

R 3.500

RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS MET 2SLAAPKAMER WOONSTEL

WOLMER: R8800.00pm Ruim 4slaapkamer huis met 2badkamers, kombuis en waskamer, 1 groot leefarea + 2slaapkamer woonstel, groot leefarea, kombuis, 1vol badkamer, afdakke. Beskikbaar: 1 Maart 2016 Kontak: Ina - Dream Supreme Eiendomme 0722226302
South Africa

R 8.800

POTCH-RUIM 1-SLK WOONSTEL 800M VANAF KAMPUS

Netjiese Ruim 1 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, of werkende persoon. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die kompleks. Elektriese afstand beheer hek en omhein. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Ruim Woon/leefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort,wasbak &toilet. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. Water ingesluit. Pre-paid addisioneel. Kontak by 845 - show phone - 5
Potchefstroom (North West)

POTCH-1/2 SLK NETJIESE WOONSTEL 800M VANAF KAMPUS. GESKIK

Netjiese 2 Slaapkamer woonstel 800m vanaf kampus. Is geskik vir student or enige persoon. Veiligheids omheining met elektroniese hek. Is op grondvloer. Skadunet motorafdakke. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil aktiveer. Ruim kamers met ingeboude kaste. Leef/kombuis area is klein maar kan dan 2 de slaapkamer as ektra leefruimte gebruik indien verkies. Badkamer met stort. Water ingesluit. Prepaid krag. Kontak my by 084 583 2345
South Africa

R 3.600

POTCH-1/2 SLK WOONSTEL 800M VAN KAMPUS-GESKIK VIR STUDENT OF

2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese hek en Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/lefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies.
Potchefstroom (North West)

POTCH-1/2 SLK NETJIESE WOONSTEL 800M VANAF KAMPUS. GESKIK

2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese afstand beheer hek. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/leefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort,wasbak &toilet. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 Ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies. Kontak per sel 084 583 2345
South Africa

R 3.600

POTCH-1/2 SLK NETJIES WOONSTEL,800M VANAF KAMPUS.GESKIK

2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese afstand beheer hek. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/leefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort,wasbak &toilet. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 Ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies. Kontak by 845 - show phone - 5
Potchefstroom (North West)

LYNNWOOD GLEN 2 SLAAPKAMER

Baie ruim 2 Slaapkamer woonstel met 1 badkamer (95m) in Lynnwood Glen, 75 Glenwood straat. Boonste verdieping van 2. Balkon. Boomryk. Kompleks het n Swembad. Parkering onderdak. Water ingesluit.Prepaid Krag Klein troeteldiere met toestemming van beheerliggaam. Baie ingeboude kaste.R7250 pm.Onmiddelik beskikbaar. 619 - show phone -
Pretoria (Gauteng)

TUIN WOONSTEL

Ruim 2 slaapkamer, groot kombuis, groot sitkamer, badkamer met bad en stort. Deposito betaalbaar.Baie veilig met onder net parkering. 10 km vanaf Kolonnade en 1.2 km vanaf Roodeplaatspar. Geen kinders, geen diere.
South Africa

3 SLPK WOONSTEL 2 BDK PELLISIER

Ruim 3 slaapkamer meenthuis met 2 badkamers, met tuin en 1 motor huis met 2 addisionele parkering in rustige kompleks, net 8 meenthuise naby windmill casino. 1 jaar kontrak. Pre-paid elektrisiteit en water ekstra. Dep en kontrakfooie betaalbaar. Nog foto's beskikbaar. Beskikbaar 01/09/2016
Bloemfontein (Free State)

LIEFLIKE 3 SLAAPKAMER HUIS MET 'N WOONSTEL

Baie ruim huis met 'n Woonstel HUIS: 3 slaapkamers en 2 badkamers 1 leefarea met n lugversorger 1 leefarea met n kaggel groot kombuis 2 motorhuise kuier lapa; swembad genestel in 'n groot tuin WOONSTEL: 1 slaapkamer; oop plan sitkamer en kombuis met 'n balkon en badkamer; 1 onderdak toesluit parkering
Pretoria (Gauteng)

NETJIESE RUSTIGE 2 SLAAPKAMER

Property Address: Bethlehem, Bethlehem 2SLAAPKAMER woonstel in veilige kompleks op Eden Plotte 2slaapkamers, oopplan leefarea en kombuis, badkamer met bad/stort. Klein tuintjie en afdak. tuin afdak pre paid krag netjies en ruim beskikbaar 1 Sept 2016 Property Reference #: 136 Agent Details: J & M Properties 34 Muller Street East, Hospitaal Heuwel, Bethlehem, Free State, South Africa Bethlehem
South Africa

R 3.300

3 BEDROOM HOUSELA HOFF

La hoff,Klerksdorp: Netjiese ruim 3 slaapkamer huis ruim en mooi familie huis met studeer kamer, Ruim kombuis en n klein tuintjie, afdak vir motor. Twee slaapkamer woonstel NIE ingesluit. Pre--paid krag en water is munisipaal.Beskikbaar vanaf 1 Augustus @ R pm. Contact Louise
South Africa

5 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN BAILLIE PARK

Noordwes - Potchefstroom -Baillie Park - As jy lief is vir onthaal is hierdie huis joune!!! Ruim 5 slaapkamer woning naby skool en besigheidsentrum. Kom kuier saam met vriende en familie onder groot koelte bome met ingeboude braai en swembad. Die bonus is 'n 2 slaapkamer woonstel vir 'n ekstra inkomste of vir ouma en oupa om in te woon. Huis het koopkrag. North West - Potchefstroom -Baillie Park - If you love entertaining, this home is yours !!! Spacious 5 bedroom house near school and business center. Visit with friends and family under big shade trees with built-in barbecue and pool. The bonus is a two bedroom apartment for extra income or for grandparents to live in. House got buying power. Internal Agency Ref No:ZZ00005937 # Kitchen: 1 Rates And Taxes: 1800 Has Pool Has Garden laundry Beautiful Window Type: Steelsults Ceiling Type: Rhino Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles & Wood Exterior: Plaster Roof Type: Metal & Slate Showers Stove Property Reference #: 13266881 Nearby Places/Vicinity: Naby supermarkte, skole en verskeie gemeentes. Agent Details: Lorraine Lotter Willows Property Group 68 Steve Biko Avenue Potchefstroom 2531 Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 2.120.000

FAMILY HOME IN THERESA PARK WITH APARTMENT: REF B43

Netjies en Ruim Gesinswoning met 'n Woonstel en Dadelik beskikbaar HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamers 1 leefarea met n ingeboude kaggel 1 leefarea met 'n aircon groot oop plan kombuis groot tuin en pragtige swembad WOONSTEL: oop plan kombuis met sitkamer en balkon 1 slaapkamer met 1 badkamer 2 motorhuise vir die huis en 1 toegeboude afdak vir die woonstel
Pretoria (Gauteng)

3 X FACTORY / STORAGE AND OFFICE

Vleikop Randfontein Agricultural holding spacious 3 bed house with 1.5 bathrooms dining lounge and tv room kitchen and laundry lapa aria plus 2 apartments (1 bedroom and 2 bedroom) 3 x factory / storage and office + - 400m2, plus 4M high store/factory ablution block 4 workers rooms 3 GARAGES 2 hectares with borehole. ruim 3 slaap woonhuis met 1,5 badkamers eet sit tv kamers kombuis en opwas groot lapa aria plus 2 woonstel (1 slaapkamer en 2 slaapkamer) 3 x fabriek/ stoor en kantoor +- 400M2, plus 4 m hoe stoor ablusie block 4 werkers kamers 3 MOTORHUIS 2 hektaar met boorgat. Alet Estates BABS 829 - show phone - 6 JACO 836 - show phone - 1 OFFICE 116 - show phone - 2 for more properties like this see our web site www.aletestates.co.za ref 133 - show phone - 2
Johannesburg (Gauteng)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.