-
loading
Ads with pictures

President en ek


Top sales list president en ek

Hoopstad (Free State)
Ek bou tafwls mt n staal strukteur en pine blad en sit plekke j kan my skakel dan werk ek vi jo n kwitasie uit en ek bou di tafel soos j dt wl he
See product
Springs (Gauteng)
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
See product
South Africa
Ek soek n merrie 14h sy moet mak mak mak wees kinders kan op ha klim en ek moet op ha kan ry en ha pote onder skoon kan mak whatsupp my
See product
South Africa
ek is opsoek na n perd my dogter soek so graag een en ek kry nerens een nie asb mense as julle een kan skenk asb
See product
South Africa
ek is 'n 2de jaar student wat regte swot. ek het groot geword op 'n plaas waar my ma met perde geteel het en kan nie 'n oomblik...
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n perd Reun/Merrie 14.3hh+ Moet rustig wees. nie te lewendig nie... Maar ook nie te dood Soek 'n perd vir 'n 15jarige seun om op te ry op die plaas en op plesierritte.. R is my hoogste budget.. Die perd moet ook nie te vêr van Villiers Vrystaat af wees nie.. Geen Thoroughbreds NIE WhatsApp my as u iets het:)
See product
Villiers (Free State)
Hi ek is opsoek na ' n baie mak kinderperd merrie of ' n reun perd, in my pryslyn van R en onder asb, in Bethlehem, Vereeniging, Frankfort, Delmas, Vrede, Heilbron Omgewing asb ! Bel of sms of whatsapp my maar as jy ' n perd het !
R 5
See product
Pretoria (Gauteng)
hi my naam is alettha en ek soek n ringnek ek sal vrydag wat nou kom 300 rand betaal laat weet my op whatsapp a.s.b my nr is
R 300
See product
South Africa
Ek het 24 baie moi vers en bull kallers bonsmara brahmaan simentaller beefmaster en angus kallers ek het 10 verse en 24 bullietjies pryse is onderhandelbaar met hoeveelheid kallers vanaf R2750 kontak andries by 0832348485 of ryno by 0732093730
R 2.750
See product
South Africa
ek is opsoek na kuilvoer bale en strooi bale dringend vanaf 1 okt.dit kan maar van 2015 se snysel ook wees.ek wil graag tonne vasmaak vir n...175560425
R 25.000
See product
Uitenhage (Eastern Cape)
Haloo ekt dwerg en teddy hamsters wat ek wil vikop mt hul hokke water dingetjie en kospakies en n bal warin hul lop ini hys ekt 1 dwerg hamster mt sy hok en dan het ek n teddy manetjie hamster mt sy hok en dan het ek n wyfie mt ha hok en 12 kleintjies al die hokke het water dingetji en n wieltji in whatsapp 711 - show phone - ek sal ju prys gee as j my whatsapp bja dankie
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier
R 15
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier. Courier moet self gereel word asb.
R 15
See product
Worcester (Western Cape)
My naam is Andries ek verskaf mobiele dienste aan al my kleinte wat voldoen aan almal se behoeftes rakende hulle veeboerdery. Naamlik dosering van diere,enting van diere siekte behandeling ens. areas: suidelike voorstede, noordelike voorstede, kaapse wynland en omliggende areas. kontak my vir kwotasie Indien belangstel kontak my op die nommer:0720130545.
See product
Worcester (Western Cape)
My naam is Andries ek verskaf mobiele dienste aan al my kleinte wat voldoen aan almal se behoeftes rakende hulle veeboerdery. Naamlik dosering van diere,enting van diere siekte behandeling ens. areas: suidelike voorstede, noordelike voorstede,weskus kaapse wynland en omliggende areas. kontak my vir kwotasie Indien belangstel kontak my op die nommer:+27 64 656 4152
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.