-
loading
Ads with pictures

Opregte en geregistreede jack


Top sales list opregte en geregistreede jack

Nylstroom (Limpopo)
Reeds ingeënt en ontwurm, kortbeen, gladdehaar Jack Russell reuntjies. Skakel of Whatsapp my by 082 415 0079 indien u belangstel.
R 1.300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Kontak Dedrie by 0829271303 ons woon in Grabouw
R 1.300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Ons bly in grabouw. Skakel my gerus Dedrie 0829271303
R 1.300
See product
South Africa
Ek het nog 3 opregte kort haar en kortbeen jack russel beskikvaar. R1300 met inspuitings en ontwurming en R1000 sonder. Hulle kan 1junie na nuwe huise gaan. Hulle oulik en liefdevol. Ons woon in Grabouw. Skakel Dedrie 0829271303
R 1.300
See product
Springs (Gauteng)
Opregte jack Russell s. Twee reuns en een teef beskikbaar ses weke oud
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige jack russel puppies 2dogtertjies en 5 seuntjies hulle is die kort been jack russel hulle eet en drink self die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle is baie spelerig en verskriklik cheecky dis R500 elk. kontak my gerus op whatsapp vir meer inligting en fotos 061 906 3430 dankie
R 500
See product
Schweizer Reneke (North West)
5 pragtige, opregte Jack Russell puppies, opsoek na liefdevolle huis vanaf 06 Maart 2017. Daar is 3 teefies en 2 reentjies beskikbaar. Geregistreerd en 1ste ent ingesluit.
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russel hondjies wat baie lewendig en spelerig is hulle is opregte jack russells hulle eet en drink self hulle is nie ingespuit of ontwurm nie whatsapp my gerus op 084 435 6418 vir meer fotos en inligting
R 300
See product
Witbank (Mpumalanga)
2 Opregte Jack Russel Reuntjies. 7 wekies oud. Gebore 17 Maart 2022. 1ste Inenting en ontwurming ingesluit. Sagte haartjies. Mamma is miniatuur. Baie spelerig en parmantig.
R 1.400
See product
Pretoria (Gauteng)
Hulle is 9 weeke oud hulle is reeds ingeent en hulle is ontwurm die hondjies is op reg en het baie wit.. Bell of whatsup my op 714 - show phone - 1 of 793 - show phone - 8
See product
South Africa
Uitsonderlike opregte pragtige Jack Russell kleintjies beskikbaar onmiddelik op dringende lewering hul wil baie graag iemand kry wat hul, hul lewe in lief en leed wil deel. 081
See product
South Africa
Ek het 5 pragtige liefdevolle jack russel hondjies hulle is verskriklik spelerig en cheeky dis al 5 kort been jack russels en die ma en pa is altwee opregte jack russels kan my gerus kontak of whatsapp op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle soek graag n baie liefdevolle huis die hondjies is ideaal vir klein kinders kontak of whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige klein kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en liefdevol hulle pels is baie sag hulle soek graag n liefdevolle huis die ma en pa is altwee opregte jack russels whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 5 pragtige lewendige jack russel seuntjies hulle is die kort been baie liefdevol en baie cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels die hondjies is n perfekte speel maatjie vir kinders whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting em fotos
R 400
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.