Ma weet
Top sales list ma weet
South Africa
Ma weet mos... nog briewe van Klein Jan - Johan van Pletzen - 1986 - Hardeband met stofomslag steedsin mooi, stewige toestand.
See product
South Africa (All cities)
Hardeband boekie in goeie toestand sonder stofomslag in goeie toestand. 'n geskenk-inskripsie op die voorste skutblad. Grensoorlog. Die opvolg-boekie op "Liewe Ma" is 'n wenner! Die ernstige (humoristiese) briewe wat Kleinjan (troepie) aan sy ma geskryf het. As JY, of jou seun, of pa, of man, of kerel 'n troepie was, lees dit met nostalgie.
R 24
See product
South Africa
Hardeband boek in baie goeie toestand met oorspronklike stofomslag wat effens gehawend is.
R 36
See product