Kinder en
Top sales list kinder en
Vereeniging (Gauteng)
Goeie kinder ry perd baie mak met n saal en toom + _ 7 jaar oud gelding goeie perd vir begin ruite R
See product
Vereeniging (Gauteng)
Pragtige kinder perd met saal en toom vir R Of net die perd al leen vir R Regte perd vir n begin ruiter +_7,8 jaar oud naby aan meyerton oor kant midvaal racetrack op die plotte
See product
Pretoria (Gauteng)
Kinder perd,Bombproof, fantastiese merrie, sy is 12 jaar oud en 15hh, sy is grys(wit)en absoluut dierbaar en 'n moet om te he, sy is geskik vir enige ruiter van 'n beginner tot gevorderde ruiter vir jonk en oud, het jy miskien 'n slegte ondervinding gehad en is onseker wat 'n perd met jou sal aanvang, hier is net die regte perd vir jou om jou te help om oor jou vrees te km en jou self vertroue vir ju terug te gee, sy kan enige iets doen spring, uithouritte of net lekker ry. Haar prys is R ohb Kontak Eddie
R 25
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Geregistreerde Shih Tzu Reuntjies 2 (R5000) en Teefies 1 (R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
Kareedouw (Eastern Cape)
Merrie Ouderdom 4 to 5 jaar Ingebreek Baie mak en kinder vriendelik Geen paspoort/inspuitings +-14 hh Hou van aandag en baie liefdevol Whatsapp 0782557473
R 15.000
See product
Brits (North West)
Pragtige grys arabier reun 15.1 h 5 j kom met saal. Lekker mak ry perd geskik vir grootmense en kinder.
R 22
See product
South Africa
11hh 9jaar baie liefde vol en mal oor kinder sy soek n goeie huis mense niks minder as R kontak Barinda op sms whatsapp of bell
See product