-
loading
Ads with pictures

Handleiding vir studie van


Top sales list handleiding vir studie van

South Africa
  Handleiding vir die Studie van die Kerkgeskiedenis - Prof. Dr. S. du Toit   Calvyn Jubileum Boekefonds, 1941. Condition: Reasonable.      
See product
South Africa (All cities)
Buy Handleiding by die studie van Sesoetom op ons skole. for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig. Features Summary Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Author H.W. Claassens Publisher Protea Boekhuis Release date 20061023 Pages 513 ISBN 1-86919-106-4 ISBN 13 978-1-86919-106-1
R 329
See product
South Africa
(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 7-10 working days once ordered) Droom jy daarvan om eendag jou eie gastehuis te bedryf? Of dalk bestuur jy reeds 'n gastehuis wat nie na wense presteer nie? Effektiewe Gastehuisbestuur is beide 'n inleiding tot die bestuur van 'n gastehuis sowel as 'n praktiese handleiding vir reeds bestaande gastehuise. Hierdie boek behandel die sleutelaspekte van die bedryf en gee ook raad wat sal help om die mees algemene slaggate te vermy. Format:paperback Pages:248
R 428
See product
South Africa
Hardback. Afrikaans/Enlgish. Pretoria: Government Printer. 1939. In fair condition. Manual for Justices of the Peace in the Union of South Africa / Handleiding vir vrederegters in die Unie van Suid-Afrika
R 300
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.