-
loading
Ads with pictures

Groot houthuise vir


Top sales list groot houthuise vir

South Africa
 Die Verenigde Party Se Groot Plan Vir Die Hoewe-Eienaar / The United Party's Big Plan For The Smallholder. Written by: United Party, Division of Information, Johannesburg.   First Edition, published by: United Party, Division of Information, Johannesburg, Not Dated Circa 195?   Pamphlet, paperback, stapled booklet, covers, lightly soiled has a previous owners signature and date (15/4/53) on the front cover. from the personal collection of Professor J. H. Coetzee, Extremely rare Africana.    
See product
South Africa (All cities)
Publisher: Educat Publication date:2009 Pages: 10 Weight: 225g
R 49
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge. Features Summary In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom... Author Robin Binckes (Author), Adri Kotze (Author) Publisher 30 Degrees South Publishers Release date 20141001 Pages 559 ISBN 1-928211-27-5 ISBN 13 978-1-928211-27-3
See product
South Africa
Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predi¡kan¡te nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybel¡lees het in Æn groef beland, sal juig oor Die groot geloofskommentaar van Adrio Konig. Hierdie kommentaar is anders in die sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Han¡delinge behandel. Adrio Konig ondersoek Æn wye ver¡skeiden¡heid geloofs¡temas soos dit in die Bybelboeke voor¡kom. Lesers sal onder andere lees oor: Die gesamentlike boodskap van die Evangelies; ooreenkomste tussen die Evangelies; vervulling van profesiee; die doderyk en die hel; die verhouding tussen Jesus en die Vader; die mens as beeld van God; die lyding van Jesus; die doop; die Septuagint; Hemel, hemelvaart en wereldbeeld. Die groot geloofskommentaar ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema en die on¡der¡werp¡register vergemaklik naslaan. Hierdie kom¡men¡taar is vir elke ge¡lowige wat die Evange¡lies en Hande¡linge met insig wil lees. Format:hardback
See product
South Africa (All cities)
Buy n Hond vir die huis: die groot Suid-Afrikaanse hondeboek -- P. J. Whyte for R38.00
R 38
See product
South Africa (All cities)
Buy Liefde vir Kersfees - Anna Howarth - 2003 - Groot druk roman for R39.00
R 39
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handwerkmetaal het eindelose versierpotensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word. Hierdie boek fokus op gekleurde handwerkmetaal - hoe dit versier kan word met bosseleerwerk, uitsnywerk, die byvoeg of wegneem van kleur, 3D-ontwerpe wat ingevul word en vele meer - en hoe jy daarmee unieke items vir jou tuiste kan skep. Leer meer oor metaal en items waarop dit aangebring kan word, hoe om die nodige gereedskap te gebruik, en hoe om verskeie tegnieke toe te pas wat almal gebruik kan word om die meer as 50 dekoratiewe of funksionele items te skep. Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer, soos: Die oordra en natrek van ontwerpe; Hoe om met eenvoudige handgereedskap tekstuur te skep; Die gebruik van bosseleerapparaat soos die cuttlebug om tekstuur, patrone en uitsnywerk te skep; Afrondingstegnieke soos skuurwerk, veroudering en verf; Herwinning en hergebruik; Wenke en raad om prosesse te vereenvoudig. Daar is projekte vir alle vaardigheidsvlakke, van beginners tot gesoute handwerkers, en maklike items wat blitsvinnig gemaak kan word tot meesterstukke wat langer sal neem om te voltooi. Manjifieke foto's van die voltooide items sal jou inspireer en jy kan danksy die stap-vir-stap foto's en aanwysings sommer dadelik aan die werk spring. Features Summary Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer. Author Monica Fischer (Author), Suzan Cumpsty (Author), Lee Vorster (Author) Publisher Metz Press Release date 20160601 Pages 128 ISBN 1-928201-75-X ISBN 13 978-1-928201-75-5
See product
South Africa (All cities)
Soos 'n wens, so groot   SPLINTERNUUT! BEPERKTE VOORRAAD   ! Ingrid Mennen + Katrin Coetzer     Wat Rashied die graagste wil hê, is iets ronds. "Wat is rond?" vra Oupa toe hy en Rashied die aand stories lees, en weer toe Rashied ontbyt eet. Rashied gooi ’n sirkel melk om die pap in sy blou bakkie, en daar sien hy dit: ’n eiland in sy bord! Dis Robbeneiland! Toe vertel Oupa vir hom die storie van hoe hulle op Robbeneiland, jare gelede, sokker gespeel het en hoe dié spel hulle weer gevul het met hoop en hulle vry laat voel het. Soos ’n wens, so groot is ’n hartverwarmende verhaal oor ’n oupa en kleinseun se spesiale band.       Kliek hier en besigtig ook ander wonderlike boeke!
R 99
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker. Maar dan begin dinge verander … hy kry arms en bene! Paddavissie is baie ongelukkig hieroor. Maar miskien besef hy hoe waardevol sy bene is wanneer 'n slang hom bedreig … Features Summary Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker. Maar dan begin dinge verander … hy kry arms en bene! Paddavissie is baie ongelukkig hieroor... Author Giuliano Ferri (Author), Talita van Graan (Editor) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20070915 Pages 32 ISBN 1-920134-25-5 ISBN 13 978-1-920134-25-9
R 86
See product
South Africa
1975 tweede druk - Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge geillustreerde hardeband met stofomslag, 324 bladsye. Netjiese inskripsie vir boekprys op eerste bladsy 1975 met Inskripsie van Hoofsekretaris FAK -  Van den Berg  aan vorige eienaar (sien fotos).  Twee stukkies deurskynende sellotape op eerste lee bruin endbladsy. Voeg asb R75 by vir SAPO posgeld.  
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was — 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Die Onderwysersgids sluit in: 'n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word. 'n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word. Hoogtepunte in die teks, met 'n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig. Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf. Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit. Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was – ’n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2316-X ISBN 13 978-1-4851-2316-3
R 79
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Varkies het sagte boude en olifante het vet boude. Zebras het gestreepte boude en paddas het groen boudjies... Die groot boude-boek is 'n grappige prenteboek vir peuters vanaf 24 maande... Author Guido van Genechten (Author), Guido van Genechten (Illustrator), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110218 Pages 22 ISBN 1-86919-426-8 ISBN 13 978-1-86919-426-0
R 105
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Daar is verskillende slapers: maagslapers, rugslapers, ondersteboslapers, eensame slapers en nog vele meer... Die groot slaap-boek is 'n skattige prenteboek vir peuters vanaf 24 maande.. Author Guido van Genechten (Author), Guido van Genechten (Illustrator), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110218 Pages 22 ISBN 1-86919-425-X ISBN 13 978-1-86919-425-3
R 105
See product
South Africa (All cities)
Boek geskryf in idioom van tyd en mense van 2 Boerepublieke.  Slopies biltong, soetolie, balsemkopvia, misvloere, ledekante, wilde boswereld met leeus en olifante, boerehumor ens. Die Groot Gryse word bekroon met die W.A. Hofmeyr-prys, asook ontvang Anna M. Louw 'n oorkonde vir haar bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse gemeenskap. 1973 4de druk Kaapstad Tafelberg  hardeband met stofomslag , klein netjiese inskripsie op eerste lee endbladsy van vorige eienaar, ligte ouderdomsmerkies meesal op eerste en laaste bladsye. Stofomslag wys gebruik aan binnekant.                    
R 40
See product
South Africa
1969 A4 grootte hardeband met stofjas in mooi toestand. 240 bladsye. Fabels en verhale vir kleuters en jong lesers. R60 posgeld in SA.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.