Bosveld en
Top sales list bosveld en
Warmbad (Limpopo)
Bosveld Plasie van 2.8 hektaar met baie mooi bos. 2.2 meter wild omheining. 4 slaapkamer woonhuis asook 'n 2 slaapkamer woonstel 2 toegeruste boorgate Stoor en sement dam Weggeeprys van R 950 - show phone -
See product
Brits (North West)
Dikhololo is 'n tyddeel oord 35 km vanaf Brits. 12 swembaddens warm en koud, super tube, mini gholf, wildbesigtiging, lugkussing, vakansie program, kinder kamer, tienerkamer, baie vermaak. Restaurant, kroeg, en vele meer. Idiaal geleë vir baie besienswaardigehede in die omgewing. 2 de week van skoolvakansie 29 Junie - 6 Julie 2018 R9500 per week.
R 9.500
See product
Brits (North West)
Dikhololo is 'n tyddeel oord 35 km vanaf Brits. 12 swembaddens warm en koud, super tube, mini gholf, wildbesigtiging, lugkussing, vakansie program, kinder kamer, tienerkamer, baie vermaak. Restaurant, kroeg, en vele meer. Idiaal geleë vir baie besienswaardigehede in die omgewing. 1ste week van die skoolvakansie 22-29 Junie 2018 of 2 de week van skoolvakansie 29Junie-6 Julie. R6800 per week.
R 6.800
See product
Nylstroom (Limpopo)
This 22.2299 Ha plot is an untouched gem in the heart of the bushveld. A blank canvass waiting for the perfect owner. Excellent for starting a new life in the bushveld or extra grazing ground for your livestock. Located in a malaria-free area near Vaalwater and 30Km from Modimolle. Contact us today for a viewing! Hierdie plot van 22.2299 ha is 'n onaangeraakte juweel in die hart van die bosveld. 'N Leë porttret wat wag vir die perfekte eienaar. Ideal vir 'n nuwe lewe in die bosveld of ekstra weiveld vir u vee. Geleë in 'n malariavrye omgewing naby Vaalwater en 30 km van Modimolle af. Kontak ons vandag nog vir 'n besigtiging! Property Reference #: CL3670607 Agent Details: Nico Coetzer Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 997.625
See product
Ellisras (Limpopo)
100Ha Waterberg bosveld. Gelee naby die dorp (geen grondeise). Wildwerend omhein. Die heining is baie netjies met 24 drade en 2.4m hoog. 75% van die grens heining is ge-elektrifiseerd. Hoofwoonhuis: Omhein met sterk draad en geboude mure tussen-in. 3 Slaapkamers, 2 badkamers, groot moderne kombuis, spens, groot vertrekke. Ekstra 2 huise: Huise met 2 en 3 slaapkamers afsonderlik - apart en weg van die hoofhuis af. Tuine om die hoofhuis is baie baie mooi met n eksotiese atmosfeer. Swembad en lapa met boma. Toegeruste boorgate x5 - het water maar nie getoets. 3 Fase Eskomkrag. Nuwe stoor met elektrisiteit - 200mm. Plaas is in n Pty (Ltd) en is BTW geregistreerd. Te veel om op te noem - kom kyk self !! Reference: RXFF-1007 Contact Theo Behrens: 060 992 9108
R 5.000.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Die erf is aangrensend met die golfbaan, in 'n baie mooi deel van Pebble Rock en kyk ook uit oor 'n klein gedeelte van bosveld CONTACT: Eddie Viljoen
R 490
See product
Brits (North West)
Dikhololo tyddeel langnaweek 17-21 Maart 2017. Warm en koue swembaddels, wildbesigtiging, put-put, tennis ens Kom ontspan in die bosveld 1 uur vanaf Pretoria, 1:30 vanaf Johannesburg.
See product
Rustenburg (North West)
Brigadoon is n baie mooi Golf Estate. Daar is Sekuriteit en daar heers natuurlik ''n heerlike bosveld atmosfeer. Gelee ongeveer 10km buite Rustenburg. Baie rustige omgewing. Rates And Taxes: 500 Property Reference #: 2044408 Agent Details: Dottie Niemandt Chas Everitt Rustenburg 150 Kock St#xA;Rustenburg,#xA;0299
R 550.000
See product