OPELUG COUNTRY VERTONING MET STEVE HOFMEYR EN HEIDI AS IN SOUTH AFRICA
In die Lategansvlei, slegs 5km uit die dorp Oudtshoorn kry jy ons afdraai. 18km grondpad kry jy die afdraai na die Lategansvlei se sokkerveld. OP die 1ste Oktober 2016 hou ons, ons eerste Opelug Vertoning met Steve Hofmeyr en Heidi as die gaskunstenaar. Daar sal 'n verskeidenheid stallietjies wees asook kos en 'n biertent. Groot vermaak vir die kinders sal ook op ons sokkerveld wees. Kaartjies kan gekoop word by die Herrie Koerant in die dorp of die nommers aan die einde van die beskreiwing kan gekontak word. Die hekke oppen reeds om 11h00 en vanaf 14h00 begin Heidi afskop met haar country songs en Steve neem oor teen !6h00. Hoe vroeer jy kom, hoe beter plek kan jy vir jou verseker op die baan. VIP kaartjies kan bepreek word by Luzet en Vreda. nommers: 0829676865 en 0739978914. Veld kaartjies is R130 en VIP is R150. Kinders onder 6jaar is gratis by die veld kaartjies.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT