ONDERSOEK MY HART (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Madelie Botma het sedert haar kinderjare n vrees vir hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klas inbars om sy broerskind, Handre, te ondersoek, is die juffrou dus lelik omgekrap. Dit blyk Handre bly by sy oom omdat daar probleme met sy ma se swangerskap is, en Madelie bied teesinnig hulp aan. Sal die aantreklike Ian haar help om haar vrese te oorwin? Daars immers n kankerpasientjie, Sanet, wat Madelie se bystand nodig het. Of sal die aantygings van Ian se ou liefde Madelie afskrik? Features Summary Madelie Botma het sedert haar kinderjare n vrees vir hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klas inbars om sy broerskind te ondersoek, is die juffrou ontsteld... Author Ilze Beukes Publisher Hartklop Release date 20151220 Pages 223 ISBN 0-624-07583-4 ISBN 13 978-0-624-07583-7
4.00/5
1 reviews
Price:
R 101,00
R 101,00
Contact
CONTACT