NETJIESE 3 LEEFVERTREKKE, 3 SLAAPKAMERHUIS MET JACUZZI IN PRETORIA
Netjiese 3 slaapkamerkamerwoning met ingeboude braa en jacuzzi. Die huis is naby die N1 geleë. Beskik oor elektriese heining en alarm. Daar is 3 ruim leefvertrekke waarvan een as 'n kantoor gebruik kan word met sy eie ingang. Dubbel motorafdak en pakhuis. Tuin is gevestig met sprinkelbesproeiing.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT