MODERNE DUPLEX, 2SLAAPKAMER WOONSTEL - BLOEMDAL OOS PLOTTE IN BLOEMFONTEIN
Moderne 2 Slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Oop-plan, Sit, Eet en Kombuis. Toesluit Motorhuis. In complex met 5Meenthuise. Koopkrag. 6km Vanaf die Casino, net buite Bloemfontein. R4,500 per maand, deposito noodsaaklik!! Beskikbaar Dadelik. Nie Honde in, maar katte is welkom.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT