MIKRO - BASJAN BASTIAANSE IN SOUTH AFRICA
Hardeband, uitgegee 1944. Binding sigbaar tussen laaste bladsy en rugkant. Geen los blaaie nie. Skoon binne. Dit lyk asof die bokant van die voorkant klam geraak het, maar daar is geen watermerk nie. Die hoeke van die voorblad is effe gestamp. Posgeld in RSA = R55.00 (nuwe Pk tariewe vanaf 1/4/2018). Ons kombineer posgeld.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 12,00
R 12,00
Contact
CONTACT